logo

Electrolee PM6 Planter Monitor

 

PM6 BASIESE MONITOR


PM6   PM6 BASIESE MONITOR        

PM6 BASIESE MONITOR KIT'S

KIT Produkkode (vir 3Ry Planters) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM6-3D18-3GF 3 Rye Saad, 3 Rye Korrelkunsmis Basiese PM6 PlanterMonitor, 3 kanale vir D18 sensors, 3 kanale vir Korrelkunsmis

PM6-3D18-3LF 3 Rye Saad, 3 Vloeibare Kunsmis Basiese PM6 PlanterMonitor, 3 kanale vir D18 sensors, 3 kanale vir Vloeibare kunsmis

         
KIT Produkkode (vir 4Ry Planters)        
PM6-4D18-1AX 4 Rye Saad, 1 Aandryfas (kunsmis) Basiese PM6 PlanterMonitor, 4 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM6-4D18-2AX 4 Rye Saad, 2 Aandryfaste (kunsmis) Basiese PM6 PlanterMonitor, 4 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensors (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 5Ry Planters)        
PM6-5D18 5 Rye Saad Basiese PM6 PlanterMonitor, 5 kanale vir D18 sensors

PM6-5D18-1AX 5 Rye Saad, 1 Aandryfas (kunsmis) Basiese PM6 PlanterMonitor, 5 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.


Electrolee PM6 Planter Monitor

 

PM6+DU


PM6+DU   PM6 BASIC MONITOR        

PM6+DU: KITS BESKIKBAAR MET DIE DIGITALE EENHEID OM POPULSIE TE BEREKEN

KIT Produkkode (vir 4Ry Planter) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM6-4D18-1AX+DU8 4 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM6 Monitor +DU8, 4 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM6-4D18-2AX+DU8 4 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) PM6 Monitor +DU8, 4 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 5Ry Planter)        
PM6-5D18-1AX+DU8 5 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM6 Monitor +DU8, 5 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.

Een Magnetiese assensor moet geinstalleer wees in elkeen van bogenoemde stelsels. Dit is om asomwentelinge te registreer sodat die Digitale Eenheid kan werk.