logo

Electrolee PM8+2 Planter Monitor

 

PM8+2 BASIESE MONITOR


PM8+2   PM8+2 BASIESE MONITOR       

PM8+2 BASIESE MONITOR KIT'S

KIT Produkkode (vir 8Ry Planters) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM82-8D18-1AX 8 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) Basiese PM8+2 PlanterMonitor, 8 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM82-8D18-2AX 8 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) Basiese PM8+2 PlanterMonitor, 8 kanale vir D18 sensors, 2 kanale virMagnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.


Electrolee PM6 Planter Monitor

 

PM8+2 + DU


PM8+2 + DU   PM8+2 + DU BASIESE MONITOR        

PM8+2 +DU: KITS BESKIKBAAR MET DIE DIGITALE EENHEID OM POPULSIE TE BEREKEN

KIT Produkkode (vir 4Ry Planters) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM82-4D18-4GF-1AX+DU8 4 Rye Saad, 4 Rye Korrelkunsmis, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM8+2 Monitor +DU8, 4 kanale vir D18 sensors, 4 kanale vir Korrelkunsmis, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM82-4D18-4LF-1AX+DU8 4 Rye Saad, 4 Vloeibare Kunsmis, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM8+2 Monitor +DU8, 4 kanale vir D18 sensors, 4 kanale vir Vloeibare kunsmis, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 8Ry Planters)        
PM82-8D18-1AX+DU8 8 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM8+2 Monitor +DU8, 8 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM82-8D18-2AX+DU8 8 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) PM8+2 Monitor +DU8, 8 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.

Een Magnetiese assensor moet geinstalleer wees in elkeen van bogenoemde stelsels. Dit is om asomwentelinge te registreer sodat die Digitale Eenheid kan werk.

Al het die PM8+2, 10 kanale, kan slegs 8 kanale gebruik word vir saadsensors en die "+2" kanale kan net vir magnetiese assensors gebruik word.