logo

Electrolee PM8 Planter Monitor

 

PM8 BASIESE MONITOR


PM8   PM8 BASIESE MONITOR        

PM8 BASIESE MONITOR KIT'S

KIT Produkkode (vir 4Ry Planters) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM8-4D18-4GF 4 Rye Saad, 4 Rye Korrelkunsmis Basiese PM8 PlanterMonitor, 4 kanale vir D18 sensors, 4 kanale vir Korrelkunsmis

PM8-4D18-4LF 4 Rye Saad, 4 Rye Vloeibare Kunsmis Basiese PM8 PlanterMonitor, 4 kanale vir D18 sensors, 4 kanale vir Vloeibare kunsmis

         
KIT Produkkode (vir 5Ry Planters)        
PM8-5D18-2AX 5 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) Basiese PM8 PlanterMonitor, 5 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 6Ry Planters)        
PM8-6D18-1AX 6 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) Basiese PM8 PlanterMonitor, 6 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM8-6D18-2AX 6 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) Basiese PM8 PlanterMonitor, 6 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 7Ry Planters)        
PM8-7D18-1AX 7 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) Basiese PM8 PlanterMonitor, 7 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 8Ry Planters)        
PM8-8D18 8 Rye Saad Basiese PM8 PlanterMonitor, 8 kanale vir D18 sensors

PM8-8GF 8 Rye Korrelkunsmis Basiese PM8 PlanterMonitor, 8 kanale vir Korrelkunsmis sensors

PM8-8LF 8 Rye Vloeibarel Kunsmis Basiese PM8 PlanterMonitor, 8 kanale vir Vloeibare kunsmis sensors

PM8-8HIT 8 Lugdruksaaier verdeelkoppe Basiese PM8 PlanterMonitor, 8 kanale vir HIT sensors vir Lugdruksaaier verdeelkoppe

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.


Electrolee PM6 Planter Monitor

 

PM8+DU


PM8+DU   PM8 BASIC MONITOR        

PM8+DU: KITS BESKIKBAAR MET DIE DIGITALE EENHEID OM POPULSIE TE BEREKEN

KIT Produkkode (vir 4Ry Planters) Items om te monitor op die planter Beskrywing van monitor stelsel Beraamde Prys, BTW. Uitgesluit
PM8-4D18-2AX-1LF+DU8 4 Rye Saad, 2 Aandryfas (kunsmis) 1Vloeibare Kunsmis. (Monitor Kraan oop) PM8 Monitor +DU8, 4 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas) 1 Vloeibare kunsmis (Monitor oop kraan)

         
KIT Produkkode (vir 5Ry Planters)        
PM8-5D18-1LF-2AX+DU8 5 Rye Saad, 2 Aandryfas (kunsmis), 1Vloeibare Kunsmis. (Monitor Kraan oop) PM8 Monitor +DU8, 5 kanale vir D18 sensors, 2 kanale vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas) 1 Vloeibare kunsmis (Monitor oop kraan)

         
KIT Produkkode (vir 6Ry Planters)        
PM8-6D18-1AX+DU8 6 Rye Saad, 1 Aandryfas (Kunsmis) PM8 Monitor +DU8, 6 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal virMagnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

PM8-6D18-2AX+DU8 6 Rye Saad, 2 Aandryfaste (Kunsmis) PM8 Monitor +DU8, 6 kanale vir D18 sensors, 2 kanale virMagnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         
KIT Produkkode (vir 7Ry Planters)        
PM8-7D18-1AX+DU8 7 Rye Saad,1 Aandryfas (Kunsmis) PM8 Monitor +DU8, 7 kanale vir D18 sensors, 1 kanaal vir Magnetiese assensor (asomwenteling monitering)(Kunsmis aandryfas)

         

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede op verskillende modelle.

Ander KIT kombinasies is ook beskikbaar. Kontak ons gerus.

Een Magnetiese assensor moet geinstalleer wees in elkeen van bogenoemde stelsels. Dit is om asomwentelinge te registreer sodat die Digitale Eenheid kan werk.