logo

Electrolee PM8+2+DU Planter Monitor

 

 

 

 

PlanterMonitor

 

 

8 Kanaal DigitaleEenheid

(Die Eenheid aan die Regterkant in die foto)

 

 

 

PLANTERMONITOR MET 8 KANAAL DIGITALE EENHEID (POPULASIE REKENAAR)

Tydens die plantproses versamel en bereken die Digitale Eenheid sekere belangrike inligting. Dit is baie waardevol om te sien of elke ry die korekte digtheid plant.

Die Digitale Eenheid is veral geskik vir groter sade soos mielies, sonneblom. Sojabone kan net teen 'n stadige plantspoed getel word (100m Spot check). Die DU8 kan tot 8 kanale akkomodeer. Dit registreer plantdigtheid, hektare geplant en veel meer. Hierdie inligting is van groot waarde vir beplanning en beheer van 'n plantproses. Die Digitale Eenheid bied die volgende:

ELECTROLEE Planter Monitor Screen1

ELECTROLEE Planter Monitor Screen2

ELECTROLEE Planter Monitor Screen3

Die DU is beskikbaar in 2 modelle. Die DU8 word gebruik vir toepassings van tot 8 rye. Die DU24 word gebruik vir toepassings van tot 24 rye.

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede.


 

Electrolee Planter Monitor PM22 +DU24

 

PlanterMonitor

24 KANAAL DigitaleEenheid

(Die Eenheid aan die Regterkant in die foto)

 

 

 

PLANTERMONITOR MET 24 KANAAL DIGITALE EENHEID (POPULASIE REKENAAR)

Tydens die plantproses versamel en bereken die Digitale Eenheid sekere belangrike inligting. Dit is baie waardevol om te sien of elke ry die korekte digtheid plant.

Die Digitale Eenheid is veral geskik vir groter sade soos mielies, sonneblom. Sojabone kan net teen 'n stadige plantspoed getel word (100m Spot check). Die DU8 kan tot 8 kanale akomodeer. Dit registreer plantdigtheid, hektare geplant en veel meer. Hierdie inligting is van groot waarde vir beplanning en beheer van 'n plantproses. Die Digitale Eenheid bied die volgende:

Kontak ons vir opgraderingsmoontlikhede.